Thursday 5 December 2013

ONS BLANKE BOERVOLK WORD UITGEMOOR EN WAT DOEN ONS NIKS,NIKS,NIKS

Inligting oor die MOORD in Kemptonpark…
Debbie Knight is gister deur 'n trop BARBARE oorval net voor 9vm toe sy haar winkel in Wesstraat oopgesluit het. Hulle het haar geskiet en haar keel afgesny!

NOG 2 MOORDE!!!
Die eienaar van 'n onderneming in Bergvlietstraat, Wadeville is gister om 15:00 deur drie van sy eie werkers koelbloedig doodgeskiet. Daar word beweer dat die 3 BARBARE laasweek hul werk kwyt is oor diefstal.
***************************************************
'n Bejaarde man is Vrydag in Gilesstraat in Robertsham doodgeskiet deur BARBARE wat hom gevolg het na hy 'n groot bedrag geld by die bank getrek het.

 Nou word mense aangeval en beroof vir die stukkie goud in jou tande, hoe siek raak die satankinders net nie!
POTCHEFSTROOM. – Plaasaanvallers het ’n man naby Zeerust byna doodgeslaan vir sy valstande, ’n selfoon en ’n skopgraaf.
03 Desember 2013
Was dit nie dat die aanvallers se pistool ’n paar keer nie afgegaan het nie, was Stephen Joubert (61) dood. Weens sy beserings en verlies aan valstande kon hy nie gister vertel van sy nagmerrie by die varkhokke op die plaas Vaalkop nie.
Daar was goud in die tande.
Mariëtte van der Westhuizen het vertel haar man, Pieter, moes Vrydagmiddag laat Johannesburg toe. Hy het Joubert gevra om die varke te gaan kos gee. Joubert woon ook op die Van der Westhuizens se plaas. Joubert is met ’n motorfiets na die varkhokke sowat 2km van die huis. Mariëtte het teen 20:45 baie bekommerd begin raak en het hom met ’n flitslig, pistool en vyf kwaai honde gaan soek.
“Sy hande was so styf vasgebind met draad dat dit al byna swart en dik opgeswel was. Hulle het hom geskop, met ’n skopgraaf geslaan en op hom gespring.”
Die aanvallers het Joubert se valstande geëis toe hulle die stukkie goud in sy een voortand gesien het. Hy het etlike steke in die wonde aan sy kop gekry en is ontslaan.

) KEMPTONPARK: INLIGTING?
Annalie Brand - Vrou in Wesstraat Kemptonpark dood gevind in haar seepwinkel vanoggend. Glo doodgesteek weet enige iemand meer van dit?

Baba-oppasser verkrag
Deur Nico Strydom op 1 Desember 2013
ʼn 34-jarige vrou is by haar werksplek in Delareyville, Noordwes verkrag.
Sers. Kealeboga Molale, woordvoerder van die polisie, sê die vrou, ʼn baba-oppasser, is Vrydagmiddag deur ʼn onbekende man verkrag. “Daar word beweer dat die verdagte toegang deur ʼn venster gekry het, die slagoffer vasgebind en toe verkrag het. Die kind is nie seergemaak nie.” Volgens die slagoffer het die man met ʼn skootrekenaar en ʼn kamera, wat aan die huiseienaars behoort, gevlug.

Weet iemand iets meer!
Anoniem
More ek wil nie graag he jy moet my naam noem nie asb, want ek het nog nie al die inligting nie! My oom 75 en Tante 67 en hulle seun wat naby Mooinooi op 'n plot bly, is laas nag aangeval deur 4gewapende barbare hulle is erg aan gerand en gelukkig leef hulle al 3 hulle het baie huishoudelike ware gesteel en al die oom se vuurwapens!


NOG 'N AANVAL!!!
'n Blanke egpaar is by 'n gastehuis in Paternoster aangeval op 1 Desember om 3 uur in die nag deur 'n BARBAAR met 'n vuurwapen.
Die 50-jarige Vrou is na bewering ook verkrag. Verskeie elektroniese  items is gesteel…

DIT LAAT MENS GAL BRAAK,RAAK NET ERGER BY DIE DAG

Adele Sutton is Saterdag koelbloedig doodgeskiet tydens 'n gewapende roof by 'n vulstasie in Johannesburg. Die barbare, wat besig was om die plek te beroof, het haar selfoon gegryp en 'n ander een het haar deur die voorruit van haar motor geskiet.
Die goed is almal Terroriste wees asb wakker my Blanke BoerVolk http://www.beeld.com/nuus/2013-11-30-terreur-op-pad-polisielede-in-hof

 volgende insidente het plaasgevind 30 Augustus - 7 September 2013:
30/8/13: Lena Maria Jackson, 62 jarige weduwee, is op plaas suid van PMB met strykyster gebrand, messe gesny en beroof.
2/9/13: Boer, Garth Johnson, (67) Waterval-Boven, in huis geskiet. Sterf in sy vrou se arms. Niks gesteel nie.
4/9/13: Tukkie-student verjaag 4 rowers wat hom en sy meisie aanval deur ‘n Bybelvers hard op te bely in parkie in Andriesstr, Pretoria.
6/9/13: Twee Zimbabwiërs skuldig bevind aan moord op Nederlander, Albert De Jongh (66) op 24 Okt 2011. Het hom met pangas doodgekap en beroof.
6/9/13: Man van Springs word by sy huis oorval en beroof.
6/9/13: Martin van der Linde (67) Sasolburg, deur rowers aangeval, aangerand en probeer versmoor met duvet. Moes 43 steke kry.
6/9/13: Derick Cave en gaste aangeval deur drie rowers in Victory Park, JHB, tydens kragonderbreking. Een rower gewond in skermutseling.
6/9/13: Cas Calitz (84) Vereeniging, aangeval, aangerand en vasgebind deur vier rowers, met swart plastieksak oor kop getrek en gebind om hom te versmoor. Het gat in sak gebyt om te oorleef.
7/9/13: Elsabeth du Bruyn (71) weduwee en boer, Brandfort, oorval en vermoor in haar huis.
In teenstelling met bogenoemde, verklaar die Minister van Polisie op 4/9/13 dat die Valke die moorde op Polisiebeamptes sal ondersoek. Geen melding van bg insidente nie. In dieselfde week verklaar die Kommisaris van Polisie dat almal in SA veilig is. RSG rapporteer oor oorstromings in China, die dodetal en aantal beseerdes. Ook oor bus in Guatamala wat oor afgrond stort. In detail die aantal dood, beseer, rigting waarin bus gery het en die dorp waar dit plaasgevind het. Ook oor oorstromings in Roemenië.
Geen reaksie van die politieke partye nie. Dit lyk asof SA en sy slagoffers nie bestaan nie

Oom Flip Ericson (79) en sy vrou, Tannie Baby (78) is die 2de keer hierdie jaar op hul plaas in Rustenburg aangeval. Hulle is vasgebind, aangerand en gemartel vir geld. Die BARBARE het gevlug met die Oom en Tannie se selfone en hul motor wat later in 'n plakkerskamp gevind is…
) Aangeval, maar hy kry geen behandeling nie

18 November 2013
’n 64-jarige man wat op ’n hoewe naby Kinross aangeval is en erge hoofbeserings opgedoen het, het glo ure lank op ’n matras op die vloer van die Evander-hospitaal gelê en wag op behandeling.
Willem van der Merwe is eers behandel nadat sy dogter Ria ’n bohaai opgeskop en selfs by die polisie gaan kla het, het sy gesê.


"The Randall family was attacked by barbarians this morning (November 17, Sunday). Their son-in-law Gert Mouton was shot dead" -- Reaction by "Angelface Yorkies Zelda Booysen: 'he is my sister-in-law's brother. The armed attack occurred in Meyerton at the home of his wife's parents:

 Dokter Charles Heyward van Klerksdorp en sy vrou is  tydens 'n gewapende roof in hul huis aangeval. Hy is met 'n skerp voorwerp (skroewedraaier) in die kop gesteek en is in ICU in Wilmed.

GENOEG IS GENOEG MY BLANKE BOERVOLK DIE BARBARE MOOR ONS UIT
208 van ons mense is reeds die jaar deur BARBARE vermoor!!! Daar is 5 van ons mense in die 1ste 4 dae van Desember vermoor… en dit is maar die waarvan ek weet… Dit breek my hart!!! Sx
January 2013: (19) – 12 M – 7 F – 8 over 60.
• John Commins (71) Cape Town – Stabbed to death.
• Jannie du Plessis (58) Villiers – Stabbed and tortured.
• Rudolf van Heerden (79) Belfast – Beaten and suffocated.
• Elna van Heerden (76) Belfast – Beaten and suffocated.
• Ernst van Rooyen (77) Parys – Beaten to death.
• Annatjie van Rooyen (75) Parys – Beaten and suffocated.
• Pieter Kellerman (85) Johannesburg – Beaten to death.
• Desmond Botha (59) Muldersdrift – Shot dead.
• Andries Becker (29) Muldersdrift – Shot dead.
• Eddie Fouche (30) Kemptonpark – Shot dead.
• Shaun Lipshitz (30) Johannesburg – Shot dead.
• Gordon Bazzard (75) Bloemfontein – Stabbed to death.
• Manfred Schmidt (42) Kemptonpark – Shot dead.
• Matty Smith, Gordons Bay
• Chad Harris, Estcourt – Shot dead.
• Fiona Finnis (57) Centurion – Shot dead.
• Lorraine Shepheard (76) Port Elizabeth – Stabbed to death.
• Hettie Phillips (55) Cradock – Gang-raped and tortured to death.
February 2013: (12) – 9 M – 3 F – 5 over 60.
• Dawnsy Mieny (47) Cape Town – Pushed down a quarry.
• Robbie Malan (39) Port Elizabeth – Shot dead.
• Carmen van der Westhuizen (38) Welkom – Raped and tortured.
• Gordon Adam (70) Bethuli – Hacked to death.
• Lorraine Adam (70) Bethuli – Hacked to death.
• Derek Cornelius (75) Roodepoort – Stabbed to death.
• Zarco Bulajic (58) Brits – Scull crushed and shot dead.
• Carel Ferreira (25) Brakpan – Shot dead.
• Laurens de Wet (20) Bloemfontein – Shot dead.
• David Barclay (66) Wolmaransstad – Shot dead.
• Bertus Coetzee (42) Vanderbijlpark – Shot dead.
• Nick Basson (67) Vereeniging – Beaten to death.
March 2013: (13) – 12 M – 1 F – 2 over 60.
• Waldemar Strauss (42) Danabaai – Shot dead.
• Gert van Wyk (52) Kemptonpark – Shot dead.
• Sarel Pretorius(43) Glenharvie – Shot dead.
• Peet Du Plooy (42) Johannesburg – Stabbed and tortured.
• Suzie Willemse (84) Port Elizabeth – Strangled and stabbed.
• Johan Stighlingh (65) Ventersdorp – Beaten and tortured.
• Eric Labuschagne (51) Rustenburg – Bludgeoned and stabbed to death.
• Marius Hayward (31) Durban
• Nico Nel (27), Durban
• Johan Kemp (37) Johannesburg – Shot dead.
• Talbot Smith, Ruimsig – Shot dead.
• Quintin Brits (23) Rustenburg – Shot dead.
• Hannes Hattingh (53) Stilfontein – Shot dead.
April 2013: (18) – 16 M – 2 F – 9 over 60.
• Paul Shultze (56) Muldersdrift – Shot dead.
• Cornelius Dempers (65) Port Shepstone – Beaten and poisoned.
• Anton Bidlingmaier (43) Strand – Shot dead.
• Bob Heunis (60) Seaview – Shot dead.
• Francois Potgieter (59) Boschkop – Shot dead.
• Robin Bothma (67) Uvongo – Shot dead.
• Karel Pretorius (78) Pinetown – Stabbed and bludgeoned to death.
• Jannie Dreyer (62) Paarl – Stabbed to death.
• Louis Eksteen (45) Pretoria – Bludgeoned to death.
• Walkie Walkinshaw (65), Belfast – Shot dead.
• Jacques Oosthuizen (35), Waterfall – Stabbed to death.
• Rodney Bradley (35) Hillcrest – Shot dead.
• Hendrik Potgieter (78) Pinetown – Tied to a chair and stabbed to death.
• Adriaan Stander (33) Bethal – Beaten to death.
• Jacques du Plessis (29) Alberton – Beaten to death.
• Carl Mischke (63) Norwood – Stabbed and tortured.
• Shirley Soffiantini (69) Umhlanga – Raped and tortured.
• Nadine Prinsloo (20) Centurion – Shot dead.
May 2013: (22) – 16 M – 6 F – 9 over 60.
• Babs Roos (80), Klerksdorp – Raped and stabbed to death.
• Peter Hackland (61), Ixopo – Stabbed and shot dead.
• Daan Rousseau (72), Wellington – Beaten and suffocated • Erka Rousseau (72), Wellington – Beaten and suffocated.
• Kenny Linmeyer (75), Johannesburg – Beaten and set alight.
• Rui Moutinho (37), Nigel – Beaten and tortured.
• Fred van den Bergh (58), Pretoria – Shot dead.
• William Sharman (43), New Germany – Shot dead.
• Francois le Grange (51), Pretoria – Bludgeoned to death.
• Kobus Larrem (42) Springs – Shot dead.
• Jenny Lachenicht (57), Kemptonpark – Beaten and tortured.
• Morne Nel (32), Muldersdrift – Shot dead.
• Annebe Lategan (31), Reigerpark – Raped, tortured, beaten to death.
• Dave Maratos (65), Greytown – Stabbed to death.
• Traudel Kretschmer (67), Piketberg – Bludgeoned to death.
• Johan Janse van Rensburg (62) Rustenburg – Shot dead.
• Dennis Kleynhans (65) – Shot dead.
• Carmen Manthe (37), Willowvale – Hacked to death.
• Jeandre van Rensburg (20), Springs – Stabbed to death.
• Freek van Niekerk (26), Wolsely – Shot dead.
• Johan Raaths (29), Carletonville – Shot dead.
• Dave Shaw (58), Johannesburg – Shot dead.
June 2013: (14) – 12 M – 2 F – 4 over 60.
• Dudley Buss (67), Queenstown – Stabbed, tortured and suffocated.
• Michael Zafiris (42), Springs – Stabbed to death.
• Melinda Lee Bam (30), Gravelotte – Shot dead.
• Michael Quin (52), Hole-in-the-Wall – Stabbed to death.
• Louis Traut (80), Hofmeyr – Stabbed to death.
• Herman van der Schyff (34), Olifantshoek – Stabbed to death.
• Lindie Nel (29) Pretoria – Bludgeoned to death.
• Eugene Preston (70), East London – Beaten to death.
• Jeffrey Wiggel (59), Johannesburg – Shot dead.
• Barend Nel (19), Sasolburg – Stabbed to death.
• John Hatfield (42), Amanzimtoti – Stabbed to death.
• Roelof du Plessis (51), Bronkhorstspruit – Shot dead.
• Frank du Plessis (62), Cookhouse – Stabbed to death.
• Willem vd Westhuizen (22), Potchefstroom – Stabbed to death.
July 2013: (14) – 9 M – 5 F – 6 over 60.
• Dirk Koekemoer (72), Springs – Stabbed and tortured.
• Brian Shalkof (65), Johannesburg – Shot dead.
• Andrew Brown (42), Port Elizabeth – Shot dead.
• Clyde Byrns (26), Port Elizabeth – Stabbed to death.
• Isabel Hugo (67), Clocolan – Stoned to death.
• Onika Bakkes (29), Saldanah – Stabbed to death.
• Lizelle le Roux (42), Molteno – Stabbed to death.
• Robert Bader (62), Cape Town – Shot dead.
• Bossie Barnard (39), Rustenburg – Shot dead.
• Judith Muller (84), Vanderbiljpark – Stabbed and strangled.
• Neil Muller (43) Krugersdorp – Shot dead.
• Nicky Klopper (56), Alberton – Shot dead.
• Claudi van der Merwe (33), Hendrina – Stabbed, raped, throat slit.
• Louis van Wyk (77), Nigel – Tortured and beaten to death.
August 2013: (25) – 21 M – 4 F – 10 over 60.
• Craig Botha (37), Pietermaritzburg – Shot dead.
• Gerrit Myburgh (79), Heidelberg – Tortured, burnt and stabbed to death.
• Attie Cronje (47), Germiston – Shot dead.
• Janetta van der Walt (60), Margate – Raped and tortured to death.
• Hennie Bentley (73), Vanderbijlpark – Bludgeoned and shot dead.
• Brian van Blerk (42), East London – Bludgeoned to death.
• Schalk Burger (95), Kakemas – Beaten to death.
• Timothy Green (44), Newcastle – Shot dead.
• Vivien Ponte (47), Oranjeville – Raped, tortured and set alight.
• Michael John Poval (81), Bulwer – Tortured and beaten to death.
• Johnny Meyer (46), Randfontein – Shot dead.
• Mr. Thompson (69), Roodepoort – Stabbed to death.
• Wilhelm Pretorius (36), Port Elizabeth – Stabbed to death.
• Johan Botha (51), Port Elizabeth – Shot dead.
• Willem Swanepoel (59), Witbank – Stabbed to death.
• Jochen Rädel (59), Stellenbosch – Bludgeoned to death.
• Pikkie Stassen (72), Kempton Park – Stabbed to death.
• Rina Stassen (69), Kemptonpark – Stabbed and strangled.
• Bill Daly (81), Morningside – Stabbed to death.
• Kulu Clark (92), Robertson – Bludgeoned to death.
• Craig Bailey (32), Randfontein – Stabbed to death.
• Jannie Hills (41), Hanover – Stabbed to death.
• Miems Robberts (62), Mooinooi – Tortured to death.
• Johan Harding (51), Utrecht – Stabbed to death.
• Garth Johnson (67), Waterval Onder – Shot dead.
Septebmer 2013: (17) – 12 M – 5 F – 10 over 60.
• Gert Trucker (52), Hanover – Stabbed to death.
• Eddy Reid (68), Erasmia – Shot dead.
• Sollie Botha (72), Zeerust – Shot dead.
• Elsabeth de Bruyn (71), Brandfort – Stabbed and strangled.
• Noreen Bryant (84), Hermanus – Beaten to death.
• Doris Labuschagne (72), Duncanville – Beaten to death.
• Sollie Botha (71), Zeerust – Shot dead.
• Louisa Francis (68), Middelburg, EC – Beaten and tortured to death.
• David Shacklock (69), Oviston – Tortured to death.
• Danie Geldenhuys (82), Kraaifontein – Bludgeoned and strangled.
• Hannes de Wet (52), Fochville – Stabbed to death.
• Hans Jonker (42), Boksburg – Stabbed to death.
• Leanne Douglas (43), Port Shepstone – Murdered by black police officers.
• Boetman Swart, Swellendam – Stabbed to death.
• Johan Gouws (23), Pretoria – Stabbed to death.
• Mick Hampson (69), Eston – Shot dead.
• Rocco Swanepoel (39), Despatch – Stabbed to death.
October 2013: (27) – 17 M – 10 F – 18 over 60.
• Paul Madison (63) Sabie – Shot dead.
• Daan Wybenga (69) Clarens – Tortured to death.
• Michael Foltin (61) Groblersdal – Shot dead.
• Heidi Foltin (56) Groblersdal – Shot dead.
• Laura Niquet (20) Krugersdorp – Beaten and strangled.
• Deon Bezuidenhout (68) Pretoria – Stabbed to death.
• Hennie van der Schyff (72) Klerksdorp – Bludgeoned to death.
• Eugene van der Merwe (61) Ixopo – Beaten to death.
• Maria Erasmus (52) Durban – Raped, tortured and stabbed to death.
• Frans van der Schyff (75) Klerksdorp – Bludgeoned to death.
• Gerhard de Beer (82) Witrivier - Bludgeoned to death.
• Elize Douglas (52) Carletonville – Shot dead.
• Dawid de Villiers (83) Barkley-East – Stabbed and throat slit.
• Ralie de Villiers (81) Barkley-East – Stabbed and throat slit.
• Susan Olivier (60) Bloemfontein – Stabbed and throat slit • Peter Rassloff (72) Kommetjie – Shot dead.
• Julian Kapp (43) Kinross – Beaten and strangled.
• Dan Knight (56) Underberg – Bludgeoned to death.
• Judy Washington (67) Kei Mouth – Throat slit.
• Kevin Launspach (38) Durban – Shot dead.
• Willem Weites (79) Vryheid – Shot dead.
• Steve Faure (71) Pretoria – Stabbed to death.
• Susan Nel (47) Pretoria – Shot dead.
• Wayne Adendorff (32) Midrand – Attacked after an accident.
• Wardene Rudd (?) Carletonville – Suffocated.
• Michiel Loubser (58) Pretoria – Shot dead.
• Dolf Botha (66) Witbank – Stabbed to death.
November 2013: (12) – 7 M – 5 F – 6 over 60.
• John Noble (72) Shongweni – Tortured and strangled.
• Hester Noble (68) Shongweni – Tortured and strangled.
• Gerald Engelbrecht (32) Pretoria – Shot dead.
• Henry van Niekerk (69) Kraankuil – Beaten to death • Thys Pretorius (56) Pretoria – Shot dead.
• Edda Botha (75) Amanzimtoti – Hacked to death.
• Gert Mouton (39) Meyerton – Shot dead.
• Hillary Milford (76) Parys – Stabbed to death.
• Linda Gerber (31) Port Elizabeth – Raped and beaten to death.
• Leon Joubert (53) Pretoria – Shot dead.
• Ian Fellowes (71) Underberg – Shot dead.
• Adele Sutton (47) Johannesburg – Shot dead.
December 2013:
• Constant Oelofse (37) Wadeville – Shot dead.
• Chris Smith (65) Robetsham – Shot dead.
• Debbie Knight (52) Kemptonpark – Throat slit.
• Anton Keown (53) Wadeville – Shot dead.
• Andre Herbst (39) Brakpan – Shot dead.

No comments: