Tuesday 5 November 2013

HOEVEEL BLANKE BOERVOLK BLOED NOG/LEUENS OM ONS AS DIE BARBARE TE WEES EN DIE BLOED VAN DIE BARBARE SE HANDE AF TE WAS GEMORS

EN SO WORD ONS VOLKSHELDE DEUR VERRAAD IN TRONKE GESGOOI
Boeremag vonnisse:
1 Mike du Toit – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
2 Andre du Toit – 20 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
3 Koos du Plessis – 15 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
4 Adriaan van Wyk – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar
6 Deon van der Heever- 20 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
7 Giel Burger – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar
8 Jacques Olivier – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar
9 Pieter van Deventer – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar
11 Tom Vorster – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
12 Dirk Hanekom – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
13 Dr Lets Pretorius – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
16 Jurie Vermeulen – 15 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
17 Vis Visagie – 5jaar verander na Korrektiewe toesig
18 Herman van Rooyen – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
19 Johan Pretorius – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar 20 Kobus Pretorius – 30jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
21 Wilhelm Pretorius – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
22 Rudi Gouws – 35 jaar; 10 jaar opgeskort vir 5 jaar
23 Jacques Jordaan. – 10 jaar geheel opgeskort vir 5 jaar

PERSVERKLARING
Na berigte wat deur News 24 versprei word waarin ’n sekere Cornelia de Wet uitgemaak word as ’n lid van die AWB (Afrikaner Weerstands Beweging) word die AWB genoodsaak om hierdie persverklaring uit te ryk:
Die AWB kan nie verantwoordelik gehou word vir enige lid, voornemende lid of dan enige persoon wat hom of haarself wil voordoen as lid van die AWB, se doen en late nie. Dit is waansinnig om te dink dat ’n Beweging soos die AWB, ’n Beweging wat hom beywer vir die beskerming van sy lede en ander blanke lede van die publiek, homself sal skuldig maak aan die aantygings van Me. Cornelia de Wet. Dit is werklik verstommend om te hoor dat amper almal alles glo wat sy sê.
Vra uself gerus die vrae:
Is die vrou se bewerings al enigsins getoets, NEE.
Is ons oortuig daarvan dat Cornelia de Wet wel 'n AWB lid is of was, NEE.
Om ’n tragiese en hartverskeurende geval soos die moorde op die Steenkamp Familie te wil gebruik om sensasie te soek in en deur die media, gaan enige een se verstand te bowe! Om dan nou weereens die sogenaamde regses se moordbendes te wil gebruik as lokaas, is weereens net die liberalistiese media se manier om nog meer geld uit die reeds verarmde gemeenskap te trek. Dus word die tragiese moorde op ’n familie gebruik om sensasie te kry en is dit net nog ’n poging om tweespalt in die blanke samelewing te bewerkstellig.
In dieselfde asem word die AWB, Leeuwag en BBF genoem, organisasies wat hoegenaamd niks met mekaar te doen het nie! Het dit dan nou die media, en ook natuurlik die sosiale media, se enigste manier geword om publikasies te verkoop? Haal ’n regse organisasie se naam aan en maak geld! Hoekom word moordenaars, verkragters en kindermolesteerders nie gekoppel aan ’n politieke party nie? Hoekom slegs wanneer daar van blankes geskryf word, word hulle dadelik as regses uitgebeeld wat net wil bomme plant?
Hiermee dan distansieer die AWB homself van die doen en late van Me. Cornelia de Wet.
Steyn von Rönge
Leier van die AWB

DIT IS DIE TERRORIS SE SKULD
 Boere het meer risiko’s as polisie

Dit is dalk Malema se skuld – TLU SA
 FANIE VAN ROOYEN
24 Oktober 2013
 Daar was vanjaar al meer plaasaanvalle landwyd as in die hele 2012.
’n Boer het byna ’n vier keer groter kans as ’n gewone landsburger en meer as dubbel so ’n groot kans as ’n polisieman om in Suid-Afrika vermoor te word, het dr. Johan Burger, ’n senior navorser van die Instituut vir Sekerheidstudie (ISS), en Henk van de Graaf, assistenthoofbestuurder van TLU SA, gister gesê.
 Dit kom ná ’n onlangse vlaag van wrede plaasmoorde in veral KwaZulu-Natal, Gauteng, Mpumalanga en Noordwes.
 Burger het gesê koerse wat op die polisie se misdaadstatistieke en Statistieke Suid-Afrika se bevolkingsgetalle gegrond is, dui daarop dat sowat 31 uit elke 100 000 landsburgers vermoor word teenoor 54 uit elke 100 000 polisielede.
“Hierteenoor word 120 uit elke 100 000 boere vermoor, wat meer as dubbel die getal moorde onder polisielede is – dit terwyl boerdery ’n baie veiliger beroep behoort te wees as die polisiediens,” het hy gesê.
 Volgens TLU SA, wat boekhou van elke plaasmoord waarvoor ’n plaasnaam, die name van slagoffers en ’n saaknommer gevind kan word, was daar vanjaar al 181 plaasaanvalle (teenoor 171 verlede jaar) en 54 plaasmoorde (teenoor 63 in 2012).
 Aanvalle op plase het veral in KwaZulu-Natal drasties toegeneem.
“Voor vanjaar was die laaste plaasaanval in KwaZulu-Natal in 2007, maar vanjaar was daar al 21 aanvalle en nege plaasmoorde hiér,” het Van de Graaf gesê.
 In die Oos-Kaap was daar verlede jaar geen plaasmoorde nie, maar vanjaar is nege al aangeteken.
 Net in Oktober was daar al 19 plaasaanvalle en 12 plaasmoorde landwyd.
“ ’n Mens kan net bespiegel oor wat die styging in plaasmoorde veroorsaak, maar ons glo die feit dat Julius Malema onlangs weer sterk mediadekking gekry het met sy uitlatings oor grondonteiening skep ’n klimaat vir sulke aanvalle,” het hy gesê.
 Veral die uitermatige wreedheid wat met baie van die aanvalle gepaardgaan, kwel volgens hom TLU SA. “Dit is absurd dat mense gemartel en hul skedels pap geslaan word vir ’n paar selfone. Dit voel soos meer as net blote misdaad.”
Burger het saamgestem dat die regering en die polisie te min aandag aan plaasaanvalle gee. “Nathi Mthethwa (minister van polisie) het verlede jaar ’n beraad gehou omdat hy bekommerd was oor die aantal moorde onder polisielede. Dit maak geen sin dat daar nie dieselfde soort kommer oor plaasmoorde is nie, terwyl dit blyk boere het ’n baie groter kans as polisielede om vermoor te word.”
TLU SA se versoeke dat die polisie ’n spesiale ondersoekspan saamstel om die motief agter plaasmoorde te bepaal, het volgens Van de Graaf tot dusver op dowe ore geval.
“Intussen is beveiligings- en selfverdedigingskursusse wat ons vir plaasbewoners aanbied, volbespreek. Mense wil weet hoe om hulself te beskerm.”
. . .
Onlangse plaasaanvalle
• Gerrie (69) en Marie Snyman (72) is op 16 September in hul plaashuis 20 km buite Zeerust deur twee rowers oorval, aangerand en vasgebind. Gerrie is geskiet, maar albei het oorleef.
• Willem Weites (78) is Maandag deur drie mans buite sy melkstal op sy plaas in Ngoje naby Vryheid in KwaZulu-Natal oorval en noodlottig gewond; • Rowers het Sandy (45) en Frans Troskie (50) Saterdagaand in hul plaashuis by die Sitatunga Safaris-lodge in Lephalale (Ellisras) aangeval en met messe gesteek. Die egpaar het oorleef; • Dan Knight (56) is verlede Donderdag op sy plaas Outlook by Himeville in KwaZulu-Natal deur vyf rowers oorval en met ’n hamer doodgeslaan terwyl sy vrou, Beth Bucher, meters weg in die badkamer toegesluit was; • David (87) en Ralie de Villiers (86) is verlede Donderdag op hul plaas buite Barkly-Oos vermoor. Hul seun, Dawie (53), se keel is gesny en hy is gesteek; • Gert de Beer (82) is op 10 Oktober op sy plaas buite Witrivier herhaaldelik oor die kop geslaan en is dood op sy bed, waar sy vrou, Lina, wie se arm die rowers gebreek het, sy lyk gekry het; • Hennie van der Schyff (73) is op 9 Oktober in ’n aanval op die plaas Môrester naby Klerksdorp aan kopbeserings dood, nes haar man, Frans (76), later; en • Rowers het Eugene van der Merwe (61) van die plaas Sunnyside by Ixopo in KwaZulu-Natal op 9 Oktober doodgeslaan. Sy seun het ’n aanranding oorleef

Pretoria - Desperate to call for help after being raped by one of two intruders, a 92-year-old Pretoria woman crawled down a passage, through the lounge, and down stairs to reach a telephone on the porch of her home.
October 22 2013
After spending eight harrowing hours with her attackers, who ransacked her Groenkloof home and ate and drank from her fridge, the great-grandmother searched a phone book for the Sunnyside police station number, reported her ordeal and waited for help that never came.
Drifting in and out of consciousness, she realised at 3.30pm last Friday – four-and-a-half hours after calling the police station for help and with no one showing up – that she had to make another call. She managed to call her gardener, who was at a nearby shopping centre. He hurried to the house and found the frail woman battered and bruised.
The gardener phoned the woman’s son.
“The gardener immediately informed me of what had happened. I called my siblings, police and an ambulance,” the son said.
“On my way to the house I kept thinking about who would do something as horrible as this to such an old woman.
“Only a savage would do something like this.”
The two men had entered the three-bedroomed home, where the woman lived alone, at about 10.30 on Thursday night.
“She is very cautious, so at night she locks all the doors to the relevant rooms, including the lounge and kitchen,” her son said.
The woman, who uses a hearing aid, slept through the noise of the intruders breaking through a picture window and doors.
They gained access to the passage and were confronted by her locked bedroom door. “They climbed into the ceiling through the trapdoor and then walked on the roof to her room, where they broke one of the panels to get inside her room,” her son said.
Once inside the room, they awakened the woman and asked her for money.
“She told them she didn’t have much money because her family did all her shopping for her, but told them to look in her bag and take what she had.
“They ransacked the room and threw everything out of the closets.
“One of the intruders didn’t talk to her, he was just looking for what he could take.
“But the other showed a keen interest in her. While his accomplice was ransacking the rest of the house, he raped my mother. At some stage she was also hit over the head with a carpenter file.”
According to the son, the men ate and drank from his mother’s fridge while they waited for daybreak. At 6.30am on Friday, the robbers left.
At 11am the woman crawled to the phone to call for help.
“At this time she can’t account for all the hours, but it appears she passed out a few times.
“I have no idea why she didn’t call me when she first got to a phone. I’m just glad she eventually got hold of the gardener, who could then be with her and call for help.”
The woman was taken on Friday afternoon to hospital, where she is still being treated.
The man said his mother was in shock, but was resilient.
“If you speak to her, you cannot believe that she has been through something like this.
“She is joking about it, but doctors say that is her way of dealing with the ordeal. She is in shock and still has to fully comprehend what happened.
“She told me that she is amused by what happened because she didn’t think anyone would want to rape an old woman like her, but inside I know she is hurting.”
Arrangements are being made for the woman to move to a retirement village, but her son says she will not agree to this without a fight.
“She is a very independent woman, and I know she will not agree willingly to go to a home, but at this stage she does not have a choice.
“After this I cannot allow my mother to live in that house again. It’s just not safe.”
The son added that he would be taking steps with the Sunnyside police station regarding his mother’s initial call at 11am. However, he commended the professionalism and helpfulness of the officers investigating the case.
“They are really doing a sterling job and have shown a lot of determination to catch the perpetrators. We are really pleased with the way they are handling this.
“I’m just concerned about why they never responded to my mother’s initial call at 11am.”
Police said they were investigating the break-in and rape, but no arrests had been made.
They were also investigating the ignored call made by the woman to the police.
“We will have to investigate the allegations of the first phone call with records, to see what happened,” spokeswoman Sergeant Asnath Malatsi said.
Pretoria News

BLANKE BOERVOLK WORD ASB WAKKER EN STAAN OP ANOTHER FARM MURDER!!!

No comments: